Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie bied 'n gehalte selfsorgverblyf vir vakansiegangers en is ideaal vir 'n gesin. Die privaat eenheid is op die grondvloer van die dubbelverdiepinghuis, maar het sy eie ingang en is naby talle winkels, restaurante, toeriste-aantreklikhede en die opgeknapte ATKV-oord en sy pretpark.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 4 persone op 'n slag. 'n Slaapbank is beskikbaar vir nog 'n volwassene of 2 kinders teen ekstra koste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Openview. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 13 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Heuwels Vakansie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang