Successfully reported
+27

Hartenbos Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bulhoek Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos Holiday Home bied selfsorgverblyf en is in die dorpie Hartenbos geleë. Die eiendom is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens; die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-stortbadkamer, en die tweede badkamer het 'n bad en word gedeel deur die tweede en derde slaapkamers. Bykomende gaste kan op 2 dubbelslaapbanke geakkommodeer word indien dit vooraf gereël word.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste om te gebruik. Die oopplan-sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-koppelpunt, sodat gaste hul eie dekodeerder en slimkaart kan saambring. Die eetarea het 'n 6-sitplektafel.

Die leefarea lei na die tuin met 'n lapa wat spog met 'n ingeboude braai-area vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is ook naby restaurante, winkels en binne 1,5 km vanaf die hoofstrand en Seafront Winkelsentrum geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 4 Bulhoek Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bulhoek Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0Y2JkMDQ1LWMzNWQtNGNmOS1iNzdhLTBiODQzNzU5MDk3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 4 Bulhoek Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1277199 22.10831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang