Successfully reported

Hartenbos Landgoed 16

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Candice W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Die plek was so mooi en gerieflik, en ons het so lekker gekuier. Sal beslis weer die plek bespreek as ons in Hartenbos is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudilana T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect, just what was needed, refreshing. This felt like a home away from home but just with a sense of peace, relaxation and fresh air. We loved returning to a quiet place to unwind after a full day out at the beach or sightseeing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Veilige, skoon en netjiese verblyf. Baie lekker gebly! Veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nice few days vacation. It is a lovely place to stay, nice and clean with everything you need for a comfortable stay. I will book there definitely again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ons het regtig baie lekker gebly by die plekkie. Die beste ervaring ooit. My nooi, my seun en myself het 'n long overdue reünie gehad na 2 jaar van apart wees. En ek sê vir julle, ons kon nie 'n beter plekkie as Hartenbos Landgoed 16 gekies het nie. Die plekkie is amazing. Verwelkomende atmosfeer en 'n uitstekende uitleg. Alles tot jou beskikking. Ons het niks ekstra benodig nie. Reg deur van die braai area, die kombuis, waskamer, slaapkamers, badkamers, sitkamer en stoep. Alles was netjies en skoon en die vloei van die uitleg bied 'n gemaklike, warm en snoesige atmosfeer aan. Regtig 'n huis weg van die huis af. Ons sal definitief weer gebruik maak van Hartenbos Landgoed 16. Uitstekende plekkie om te bly. Die perfekte lokasie, naby aan alles en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leah W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gekuier, Elize en haar huishoudster is so vriendelik. Ons gaan definitief weer kuier. Alles was so mooi skoon. Sagste beddegoed en handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louiza F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Sentraal, veilig, gerieflik. Elize was baie hulpvaardig en vriendelik. Hulle het oorgeskakel na 'n nuwe WiFi-kontrak, so daar was 'n paar hick-ups aan die begin, maar dit is uitgesorteer. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Rustig gebly! Die huis is goed toegerus en netjies - die tuine lyk ook baie mooi. Dit is in 'n baie rustige omgewing (net wat mens nodig gehad het). Elize was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tatum N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

A home away from home. It was such a treat to be able to stay in Hartenbos Landgoed. Elize was very helpful and the house was beyond our expectations. We would love to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvina A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Awesome peaceful spacious. The place is very quiet, comfortable, and very spacious for the price. I enjoyed my stay and definitely recommended the place already.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 277

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Estate, Unit 16, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACQLe6GhBBRuWCU8NmjRxMGighMv6vgZXuYXXuqOGmgRU0J4bwK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 74 5 1 5 Hartenbos Estate Unit 16 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111222153932 22.114681522476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang