Successfully reported

Hartenbos Landgoed 7

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Excellent. The stay was very awesome. Elize and her team make it very special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustig, gemaklik, ontspannend. Ons het heerlik hier gebly. Die plekkie was baie goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het en meer om dit gerieflik te maak. Skoon en netjies. Kinders kon lekker speel sonder dat ons bekommerd is oor hul veiligheid. Elize is ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ek beveel hierdie plek aan vir enige iemand wat opsoek is na 'n plekkie om regtig te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lowell B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer bespreek by Hartenbos Landgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shalmain W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Puik. Gevoel of dit ons huis is. Veilig, netjies, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda F
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Very clean and well equipped, host very helpful and friendly. Our fur babies enjoyed it as well. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Verruklik en salig. Aangename en pragtige woning. Netjies en alles wat benodig word. Heerlik gebly, sal definitief weer eenheid gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ek het lekker gebly, min van die fasiliteite gebruik. Ek het lekker gebly, as slaapplek gebruik, nie gekuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Had a great and relaxing stay. Accommodation was good and catered to all our needs. It is very well located. The complex overall is neat, safe and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gorden T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Baie mooi plek. Lekker plekkie, net bietjie ver van die strand af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 277

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Unit Number 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyMDgwZDA2LTEzZmUtNDE1Zi05MDMxLTk3MjExMzNmMzE2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 59 5 1 5 Hartenbos Landgoed Unit Number 7 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112113468601 22.116941169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang