Hartenbos Landgoed 7
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartenbos Landgoed, Unit Number 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Hartenbos Estate 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n 24-uur sekuriteitslandgoed in Hartenbos, ideaal vir groepe, vriende of gesinne.
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer geleë en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en is op die boonste verdieping geleë en kyk uit oor die Fynbos en duine. Die derde slaapkamer is ook op die boonste verdieping geleë en het 2 driekwartbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese stoof van glas met 'n oond, braaipan, lugbraaier en skottelgoedwasser. In die aangrensende wassery is daar 'n wasmasjien en tuimeldroër, droograk, asook strykgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV en onbeperkte WiFi.
Die kombuis lei na 'n oopplan-binnebraai-area met 'n aparte elektriese oond, etenstafel, stoele en kisvrieskas. Hierdie area het 'n groot aluminium-voudeur wat na 'n patio oopmaak.
Die eenheid het ook 'n enkelmotorhuis en 'n skaduryke motorafdak.
Daar is 'n skoonmaakdiens een keer 'n week, waartydens vars linne en handdoeke voorsien sal word.
Die landgoed bied staproetes deur die omliggende duine, bedek met welige plantegroei en 24-uur toegangsbeheer wat gaste se veiligheid verseker. Die landgoed bied ook 'n gemeenskaplike swembad en klimrame vir kinders. Die strand is gerieflik geleë binne stapafstand van die landgoed af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 277
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hartenbos Landgoed, Unit Number 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Landgoed 7 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartenbos Landgoed, Unit Number 7, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang