Successfully reported

Hartenbos Landgoed 80

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Francois D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lekkerste, beste nog ooit. Dit was nou een van my lekkerste vakansies nog ooit. Nie net lekker weer gehad nie, maar die eenheid het nie net soos 'n vakansieplek gevoel nie, maar ook amper soos jou huis na 'n ruk. Ek sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Excellent. The house is very beautiful, spacious, and in quite surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgene L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Relaxing, cosy and unforgettable memories were made. Thank you. I loved every second.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful. Value for money. Nice quiet place for rest and relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik, sal weer boek. Elke rand werd. Sal baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Augustine M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Time for revitalization. It was very pleasant, relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debi Pieters P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect stay, great host! Our stay at Landgoed was truly exceptional! Elise went above and beyond as a host, making us feel welcome from the moment we arrived. The house was impeccably well-equipped, with every comfort we could need for a long stay. Surrounded by breathtakingly peaceful nature, we could relax and enjoy every moment. It was a perfect retreat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige landgoed, ewe pragtige eenheid (eenheid 16). Wat 'n pragtige plek van die intree tot die uitgaan. Elize was 'n wonderlike gasvrou en het nie gehuiwer om onmiddellik in te tree vir enigiets wat ons nodig gehad het. Elize het ook voor die tyd al die (logistics) laat weet, bv. kodes / WiFi passwords en dus meer. Die wasmasjien was baie handig en so ook die haardroër in die een kamer (baie gerieflik om die minste te sê). Die eenheid was baie smaakvol toegerus met als (en nog meer) wat mens nodig gehad het. Ons sal beslis weer daar bespreek. Baie dankie Elize vir als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Huis van die huis afweg. Ongelooflike plek, soos altyd, sal volgende jaar weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 277

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlOGM4YmU3LTU2NGItNGM3Zi05NGMyLWM5YjBiZTk1Y2ZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 84 5 1 5 Hartenbos Landgoed Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.113733006143 22.119352216467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang