Successfully reported

Hartenbos Mountain View

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnie J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderful stay. We had a lovely stay. The photos didn't do the place justice. Very nice company and Peggy was an amazing host with so much attention to detail. Will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noxolo Primrose S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Incredibly marvelous! Super comfortable home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hartenbos Mountain View
Dear Noxolo It was a real pleasure having you and your family. Thank you for being awesome guests!

Suzanne B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Uiters gerieflike huis - heerlike vakansie! Die eienares van die huis het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gerieflik en gemaklik as moontlik te maak. Ek sal beslis weer daar bespreek. Als was netjies en skoon. Hulle het regtig geen moeite ontsien nie en soveel ekstra moeite vir ons gedoen. Ons was 7 volwassenes en 2 kinders en het nooit gevoel of ons in mekaar se ruimte is nie - die huis is lieflik uitgelê. Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
Lang verblyf
5.0
Jan 2018

Baie netjies en gawe mense. Pragtige huis met lieflike kuier stoep. Ons was 5 volwassenes en 1 baba en huis was ruim genoeg om almal genoeg privaatheid te bied wanneer nodig. Tuin netjies en veilig vir baba. Baie aangename eienaars. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hartenbos Mountain View
Beste Mariana, Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly dat julle jul verblyf by Hartenbos Mountain View geniet het, en sien daarna uit om julle weer te verwelkom. Groete, David en Peggy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 83 Geelhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhZDJkZTM3LTI2OWMtNDc1OC05MjM0LTY3NDRiZTM1OTA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 83 Geelhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.121097582528 22.098712953422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang