Successfully reported

Hartenbos Private Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Janine V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Outstanding. A great experience! Accommodation is lovely, food is great, service is outstanding and luxury tents are comfortable and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xola N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantastic. I'd do it again. Beautiful, breathtaking views, great people, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Ontspannend, rustig en gemaklik! Mens kan eintlik nie glo jy is in 'n wildreservaat en net oor die koppie is die see nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alida
Hartenbos Private Game Lodge
Goeie middag Hilda, Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie en is bly om te weet dat jul die tyd hier by ons geniet het. Hoop ons sien jul gou weer. Vriendelike groete, Alida

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Absolutely amazing. Thanks for your hospitality. So friendly. It felt like home. I will definitely recommend you guys. Tents are beautiful equipped and clean. Thanks for the staff friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Hartenbos Private Game Lodge
Dear Paul, Thank you so much for your valued guest review. We highly appreciate it and glad to know that you had a memorable stay. Kind Regards, Alida

Danielle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Gasvryheid, bekostigbaarheid en kliëntediens in oorvloed! Alida en Wayne het ons absoluut weggeblaas met hul enorme gasvryheid! Nie net was die kos uit die boonste rakke gewees nie, maar die verblyf was smaakvol en gemaklik. Geen moeite is gespaar nie. Die wildrit was fantasties, met versnaperinge en drinkgoed langs die pad. Ons sal beslis weer hier 'n draai kom maak met ons hele gesin! Baie dankie Alida en Wayne vir 'n huweliksherdenking wat ons beslis vir altyd sal onthou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Hartenbos Private Game Lodge
Hi Danielle Baie dankie vir die 5-ster resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle as ons gaste te hê en ons is bly dat ons deel kon wees van jul spesiale herdenking. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 375
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 375
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 375
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 13 of the Goedemoed Farm 166, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA546l9KEdFrFCCT3w3qsNYZkgZqk2f3HENPdhA2qBo10ybCW2SV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 375 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Portion 13 of the Goedemoed Farm 166 Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044869998074 21.994985640049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang