Hartenbos Riviera Wharf Lagoon Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Road, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hartenbos Riviera Wharf Lagoon Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die grondvloer, reg op die Hartenbos-strandmeer. Die 3-slaapkamerwoonstel is gerieflik naby die gemeenskaplike swembad geleë.
Die woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kompleks bied lieflike uitsigte oor die strandmeer, 'n restaurant en kroeg op die perseel, en 'n gemeenskaplike swembad wat oor die strandmeer uitkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Port Natal Road, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Riviera Wharf Lagoon Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal Road, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang