Successfully reported

Hartenbos Self-catering Apartment

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Eugene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker rustige omgewing. Baie goeie toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie herinneringe van ons verblyf daar. Heerlik gebly. Privaat en veilige plek. Loopafstand see toe. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik en privaat. Baie oulike woonstelletjie. Privaat en veilig. Geleë in 'n baie stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, netjies, en goed toegerus. Privaat ingang, winkels en strand binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zayda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wens ons kon langer bly. Baie privaat, het heerlik gekuier. Die omgewing is netjies en stil. Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Clean. Quiet. Central. Perfect place for an individual or a couple. Clean. Location is central. Walk everywhere. Beach access is close. Super host. Love it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Dit was veilig, rustig en skoon. Die verblyf was veilig, rustig en skoon. Daar was oorgenoeg van alles in die woonstel. Die stort was uit 'n ander wêreld lekker! Teen 'n minimale bedrag is ons wasgoed gewas, wat 'n groot pluspunt was. Ek sal beslis die woonstel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Sal weer daar bly naby alles. Net 2 aande oorgebly. Ons het dit baie geniet, net een 'klag', die eenheid is baie koud, maar daar is 'n verwarmer wat die eenheid gou snoesig gemaak het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Everything you need! Everything you need and more. We really enjoyed the stay. Comfortable stay and close to the sea and centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Dit was 'n baie lekker naweek en sal enige tyd weer daar bly. Ons het baie lekker gebly, die woonstel is baie netjies en redelik naby aan alles. Die kombuis het genoeg eetgerei en bakke vir kos voorbereiding. Daar is veilige parkering in die erf onder skadunet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 251

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 29 Berthol Alheit Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NTQxNDk2LWIxMWYtNDAzNS1iN2Y0LTU1ZjE4YzUxYzMzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 29 Berthol Alheit Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.1345736 22.1100608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang