Successfully reported

Hartenbos Woonstel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Alma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Woonstel gerieflik. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sisanda M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantastic! The place exceeded my expectations. Everything was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantastiese verblyf. Dit was 'n absolute lekkerte om in hierdie woonstel te bly. Met die instap kon mens die skoonheid en varsheid ruik. Was lanklaas geboek in so 'n netjiese plek. Ons het soveel gehad om te doen bedags, maar as ons sou kies, sou ons liewer in die woonstel wou bly en net die atmosfeer daar geniet. Kombuisgeriewe is puik, badkamers is 100%. Slaapkamers is netjies, luuks en beddegoed is vars. Ons neem gewoonlik ons eie beddegoed saam na gasteverblyfseenhede, maar hierdie keer het ons die woonstel se beddegoed gebruik. Ek love selfs die uitsig vanaf die balkon en een slaapkamer venster uit waar jy die see kan sien. Dit was nice en cozy. Ek beveel definitief die woonstel aan. Niks is perfek nie, maar voel vir my amper hierdie woonstel was perfek. Die foto's doen glad nie die plek

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie goed. Verblyf was baie goed. Die binnebraai se ou kaggelreuk het gepla. Stel voor dat eienaar die skoorsteen laat skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Uitstekende ligging vir selfsorg met 'n mooi uitsig. Hierdie woonstel en woonbuurt is 'n juweel wat ontdek is. Daar is alles wat nodig is vir selfsorg en 'n mooi uitsig van die toegeboude stoep. Die beddens was gemaklik en die stort se drukking werk goed. Sal vir seker weer hier bespreek. Die gasvrou was uiters tegemoetkomend en ons was hartseer toe die kort naweek tot 'n einde gekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Hartenbos Woonstel
Dankie Anita. Bly julle het dit geniet. Julle is baie welkom.

Pieter S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Woonstel is goed geleë met 'n mooi uitsig oor die baai. Dit was heerlik om in Hartenbos te kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Puik. Dankie vir die skoon, netjiese plekkie. Als was goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Hartenbos Woonstel
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Chris E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker gemaklik gebly in Hartenbos Woonstel. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel het absoluut alles wat nodig is. Kabbeljou 201 is lekker, sentraal, binne 5 min loopafstand van die see, winkels, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Hartenbos Woonstel
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Carlene J
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Excellent apartment. Beautiful and well-equipped apartment. Close to the beachfront and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Hartenbos Woonstel
Thanks. Glad you enjoyed your stay.

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Woonstel is baie goed toegerus, sleutel was maklik om te kry. Heerlik gebly met pragtige uitsig!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Port Natal Avenue, La Mer, 201 Kabeljou, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA539c59f5d242c95d260e01a0070d57925723f18b66b30c0e91cb669eb6f919345edf6d97cecb5d84abace7e0ce440f52c357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 96 Port Natal Avenue La Mer, 201 Kabeljou 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127913908105 22.114710867454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang