Successfully reported

Hartenbrits

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Martin G
1 nag
5.0
Sep 2025

Convenient, uncomplicated and restful. Friendly, promptly guided. Quiet venue and parking on the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruda G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Skoon, veilig en privaat. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Hartenbrits
Altyd welkom terug by ons Ruda.

Marlene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ontspannend. Rustige verblyf, net lekker afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Hartenbrits
Baie dankie Marlene, en ons is bly dat julle lekker ontspan het. Julle is altyd welkom terug by ons. Groete, Hartenbrits.

Jakes V
1 nag
5.0
Jun 2025

Amazing. Beautiful and cosy, and cost effective, separate entrance and safe area and parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goed geleë en goed ingerig. Als wat nodig is, was daar. Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan. Eienaar baie vriendelik en ontvangs was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Goed geleë naby die Waterfront, skoon en netjies. HartenBrits is goed ingerig. Alles wat 'n mens nodig het, netjies en skoon. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die tuin is met baie liefde en kreatiwiteit uitgelê. Soveel om te sien en te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Hartenbrits
Dit was vir ons 'n voorreg om vir julle as familie te kon akkommodeer. Altyd welkom terug by Hartenbrits. Groete, Andre

Peter K
1 nag
5.0
Apr 2025

Aangename plekkie en bestuurspersoneel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Hartenbrits
Dankie, en jy is altyd welkom terug hier by Hartenbrits. Groete.

Friedrich V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Alles wat nodig is vir 'n lekker oorblyplek. Lieflike ruim akkommodasie met alles wat nodig is vir selfhulp naby Hartenbos strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Hartenbrits
Julle is altyd meer as welkom terug by Hartenbrits. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as ons gaste te kon akkommodeer.

Enrico J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Awesome. Hartenbritz felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Hartenbrits
Thank you for your kind words, and a pleasure to have you as our guests!

Bonita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Huis weg van die huis. Lekkerste plek en mense! Mooi woonstel en baie gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Hartenbrits
Dit was ons voorreg dat jul, as 'n oulike familie, by ons kon kuier, asook die lekker gesels. Altyd welkom terug by ons vorentoe. Dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 380
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 380
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 380
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf999f046fdd7ef89ad1885f02812393d9e4d58622e1d618c136c78b2b2b9062bf1ada154099be325b3d7242333744b01b12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag (plek vir 1) 16 5 1 5 51 Rooiels Street Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122821109166 22.102806743649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang