Successfully reported
+55

Hartenbrits

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Hartenbrits is 'n bekoorlike tuinwoonstel op die grondverdieping by 'n privaat woning in Hartenbos-Heuwels. Dit is sowat 2,5 km vanaf die Hartenbos Seefront en Strand-area, wat gaste 'n rustige toevlugsoord naby die kus bied.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitarea.

Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en komplimentêre WiFi.

Dié eenheid lei na 'n stoep en het 'n privaat braai-area en 'n plonspoel. Gaste het 'n privaat ingang wat via 4 trappe toeganklik is. Skaduparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Martin G
5.0
Convenient, uncomplicated and restful. Friendly, promptly guided. Quiet venue and parking on the premises.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ruda G
5.0
Skoon, veilig en privaat. Sien sterre.
Aug 2025
Marlene B
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Rustige verblyf, net lekker afskakel.
Jul 2025
Jakes V
5.0
Amazing. Beautiful and cosy, and cost effective, separate entrance and safe area and parking.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Antoinette H
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë en goed ingerig. Als wat nodig is, was daar. Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan. Eienaar baie vriendelik en ontvangs was aangenaam.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbrits het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 380
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 380
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 380
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Rooiels Street, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf999f046fdd7ef89ad1885f02812393d9e4d58622e1d618c136c78b2b2b9062bf1ada154099be325b3d7242333744b01b12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag (plek vir 1) 16 5 1 5 51 Rooiels Street Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122821109166 22.102806743649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang