Successfully reported
+15

Harties@Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Spioenkop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Harties@Sea is 'n lieflike selfsorgwoonstel, met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Hartenbos, sowat 500 m van die strand af. Dit is 'n fantastiese keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie gewilde kusdorpie is.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en 1 baba in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Die twee ander slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Albei die gedeelde badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdakstoep met 'n braai en 'n etenstafel geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dié eiendom is sowat 750 m van Hartenbos Seefront af waar gaste winkels en restaurante kan geniet, asook 'n putt-putt-baan, die Hartenbos Supertube Waterglybane en rolbal.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Denine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 11 Spioenkop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harties@Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Spioenkop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b860b17614bd3b189bc7dc084694372e7cf5971457b808a7ab3c9d473c87fc44f1ebce69ee26f1b350d5e6315372e6b3ea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 11 Spioenkop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1304792 22.11198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang