Successfully reported
+24

Hartji Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Winburg Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartji Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in die gewilde vakansiebestemming, Hartenbos. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle alles kan geniet wat hierdie kusdorp in die Tuinroete bied.

Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort bo die bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met 'n groot gemaklike rusbank en 'n slim-TV.

Gaste kan 'n oordekte patio met 'n braai en 'n buite-eetarea geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is ongeveer 1 km weg van waar die Hartenbos-strandmeer die strand ontmoet. Hartenbos-seefront is ongeveer 1 km weg en hier kan gaste plaaslike winkels, restaurante en 'n waterpark vind.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 29 Winburg Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Winburg Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96fef0c66394c38265c25991f35268e82eee814001031b984e6c3a6f4e7121a906f068832e3ffac1cf36bb6689bfca479d9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 29 Winburg Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119207418004 22.115714543945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang