Successfully reported

Hartklop Luxury Self Catering Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Travis L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing, worth every cent! Great location and immaculate condition, will highly recommend this place to anyone! Will be back for a longer stay for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Dit was baie terapeuties. Ons kinders wou nie huistoe nie. Ons bly by Hartklop Mosselbaai was asemrowend, ek en my familie het dit uiters geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danzel L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netjies, veilig en rus vir die siel. Baie goeie klientediens, baie mooi uitsig oor die see, veilige area en baie rustig. Ek en my gesin kuier beslis weer daar, die eenheid is regtig baie luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia V
1 nag
5.0
Mei 2025

Wonderlike diens, maklik om in te teken. Sal definitief weer gaan. Ons het elke oomblik geniet. Goeie, hulpvaardige, vriendelike diens. Was vir ons gesin 'n goeie tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ds P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Lekker. Was so lekker om in 'n nuwe plekkie te bly vir 'n verandering. Alles is regtig netjies, ruik lekker en skoon. Kraakvars linne. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Heerlik. Ja, definitief verblyf geniet. Sal definitief weer gebruikmaak van Hartklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville E
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Baie lekker gewees. Was baie lekker en rustig. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marine B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Hartklop is the place to stay! Come and exceed your expectation at Hartklop! Lovely place! Wow! Clean, modern and well equipped. Very professional service (and super friendly) from Sindy! Thank you! Even got spoilt with the most beautiful sunrise on our doorstep! Highly recommendable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franli Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Lang Street, De Bakke, Mosselbay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28fa8b7ff69491723267c002123c9de63752b7748a7e1983b31d59d3052581e8768deddc8fbfd7b57fff618df7c98d33b1de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 39 Lang Street De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.1761644 22.1339345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang