Successfully reported

Hartshuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wendy T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Would recommend this lovely, comfortable, cosy stayover. Easy access, very comfortable, had everything I needed, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Hartshuisie
Thank you, Wendy! It was lovely having you.

Phlip B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, al die nodige was daar. Heerlike oornag plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Enjoyed it. Nice and private. Very pleasant. Comfortable. Neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek en my vrou het van Sedgefield afgekom om 'n troue by te woon. Ons het 'n wonderlike nag by Hartshuisie in Mosselbaai deurgebring. Die plek is pragtig en alles was skoon en netjies. Die verblyf het 'n oulike en bekoorlike atmosfeer, wat dit 'n perfekte plek maak vir 'n kort wegbreek. Dankie aan die eienaar, sy was so gaaf om my haar haardroër en straightener te leen. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Hartshuisie
Baie dankie julle twee! Dit was lekker om julle hier te hê Kom gerus weer!

Awie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en baie lekker daar. Was baie lekker daar, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gemaklik, netjies en goed ingerig. Baie oulike plekkie. Ons het lekker gebly! Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ongelooflike plekkie. Sal dit weer gebruik. Uiters netjies en smaakvol gemeubileer. Daar is alles wat jy mag nodig kry. Sleutelkluisie by voordeur maak inkak maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinah S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Gerieflik en sentraal. Aangename verblyf. Gasvry ontvang. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very pleasant, very pleasant. Very good, very good, very good, very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons sal beslis weer kom. Ja, baie lekker en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Jooste Steynberg Street, Bay View, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6632d214af6e5857375d08c19e766d8bd218ba4b003609c43762709939477826098b71ec5d641eb22f1d214971f5e87452e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 7 Jooste Steynberg Street Bay View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.135888912225 22.108484629473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang