Successfully reported

Hartsplek

Selfsorg
Apartment
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan tot 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Die woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, kisvrieskas, wasmasjien en tuimeldroër insluit. Die aangrensende sitkamer het gemaklike sitplek en sluit 'n enkelbed in. Vir vermaak is 'n TV beskikbaar; gaste moet egter hul eie DStv-dekodeerder saambring indien hulle TV wil kyk. Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek vir jou voertuig word voorsien onder 'n groot skaduryke boom reg voor die woonstel.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Kisvrieskas
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Tuimeldroër
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen matriekvakansie besprekings nie. ID-dokumente sal met aankoms aangevra word.
Geen rook binne die eenhede nie.
Die dubbelmotorhuis is slegs vir die hoofhuis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Main House
Vanaf
Vanaf R 1 814
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • 5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie bekoorlike selfsorghuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 5 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed vir kinders het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, kisvrieskas, wasmasjien en tuimeldroër insluit. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n TV beskikbaar; gaste moet egter hul eie DStv-dekodeerder saambring indien hulle TV wil kyk. Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis vir jou gerief.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Toonbank
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Kisvrieskas
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries, Induksieplaat
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Tuimeldroër
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen matriekvakansie besprekings nie. ID-dokumente sal met aankoms aangevra word.
Geen rook binne die eenhede nie.
Die dubbelmotorhuis is slegs vir die hoofhuis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2dace6a5d37cf68e3054b4d5eb14789fbaf94bf85a00d80e1c05c71b4f9b20ca4a3dda49cd2d671e5098102c2ff3f5e3bd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 1A Swellendam Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1289967 22.1077884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang