Successfully reported

Hartsplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaquenita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome and romantic. My stay at this self-service place was wonderful! The space was clean, comfortable, and exactly as described. Check-in and check-out were easy and hassle-free. I really appreciated the quiet atmosphere and the convenience of having everything I needed. I’d definitely recommend it and would love to stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Dear Jaquenita, Thank you for your very kind review. We are happy that you enjoyed your stay at Hartsplek. Kind regards, Herman & Susan

Guy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great stay and very hospitable hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Dear Guy, Thank you so much for visiting Hartsplek and for your generous feedback. We look forward to hosting you soon. Best regards, Herman & Susan

Odette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pragtige, skoon plek met stunning views. Herman en Susan het 'n pragtige plek! Hulle doen soveel moeite en al die klein touches dra by tot die vakansie: sherry by die voordeur, koffie, tee, melk, beskuit en suiker, selfs speserye. Dit is ongelooflik skoon en die kombuis is goed toegerus. Die views hou net nie op nie en is stunning! Die enigste plek waar jy die son kan sien opkom en sak oor die see. Baie dankie vir alles, en ook dat ons ons hond kon saambring. Ons seun wil nog steeds teruggaan vir die swembad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Beste Odette Baie dankie vir jou puik resensie oor Hartsplek. Dit maak ons dankbaar dat ons gaste dit so geniet hier by ons. Tot weer siens. Met baie waardering Herman & Susan

Disa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Immaculate. It was private, immaculate and is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Dear Disa Many thanks for your very kind review. It is highly appreciated. Best regards Herman & Susan

Maritza T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rustig en pragtige view. Wat 'n mooi, skoon plekkie. Vriendelike mense wat ons dadelik gehelp het. Hulle het ons al die restaurante en inligting oor St Helena gegee. Heerlik gebly en sal enige iemand aanraai om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Hallo Maritza Baie dankie vir jou puik resensie oor Hartsplek. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit na jul volgende kuier. Vriendelike groete Herman & Susan

Gielie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlike rus vir die siel plek. Deur die vriendelikste gasheer ontvang. Baie mooi netjiese huis. Alles is daar wat jy benodig met baie ekstras, selfs as jy jou speserye vergeet het. Baie mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Hallo Gielie Baie dankie vir die pragtige review. Ons waardeer dit baie en hoop om julle weer te huisves. St Helenabaai Groete! Herman & Susan

Larghlushca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Alles wat nodig was, was daar. Hulle het selfs vir die gaste 'n verkyker. Wonderlike, rustige plekkie. Baie ruim en privaat. En beslis troeteldier-vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Beste Larghlushca Baie dankie vir jou puik resensie. Dit word opreg waardeer. Ons is dankbaar dat julle Hartsplek na wense gevind het. Mooiste wense Herman & Susan

Pj L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig, gerieflik en rustig met 'n goeie uitsig oor die see en hawe. Dit was weereens lekker om by Hartsplek te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Beste PJ Baie dankie vir die uiters gawe resensie. Dit was vir ons, weer eens, 'n voorreg om julle te kon ammokkodeer en ons is bly dat julle lekker gebly het. Tot weersiens! Hartsplek groetnis Herman & Susan

Sk O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Baie lekker gebly en nice omgewing. Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Dit is 'n lekker stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Beste Sk Baie dankie vir jou gawe resensie. Dankbaar julle het 'n lekker ondervinding hier by Hartsplek gehad. Vriendelike groete Herman & Susan

Alta V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fenominaal! Beste waarde! Eenvoudig fenomenaal! Beste gasheer en gasvrou. Herman en Susan het uit hul pad gegaan om alles vir ons so gemaklik te maak. Volledig toegerus, met 'n pragtige uitsig! Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Hartsplek
Hallo Alta Ahh, so baie dankie vir die puik resensie. Ons waardeer dit opreg. Bly julle kon Rossouw se eerste verjaardag as 'n familie hier vier. Sien baie uit na julle volgende kuier hier by Hartsplek. Baie blessings Herman & Susan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Rocket Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPdoKGGj4dyzH48dQa8eLhqYneOqCmmCbazsSdrfvFtCsLwFYBB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 106 5 1 5 7 Rocket Crescent Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.754245 18.016786
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang