Successfully reported
+47

Hartsrust Karoo Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R353, Stinkfontein 7, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 500 per nag, vir 17 mense

Beskrywing

Hartsrust Karoo Lodge is 'n bekoorlike, ruim selfsorg-wildlodge aan die buitewyke van Leeu Gamka in die hartjie van die Karoo. Die lodge bied 'n gerieflike, rustieke ontvlugting en is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige Karoo-vakansie.

Die lodge bied slaapplek aan 17 gaste in die hoofhuis en in 'n klein woonstelletjie. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 3 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 7 driekwartbeddens. Gaste deel 2 badkamers, een met 'n bad en stort en die ander met slegs 'n stort. Die woonstel het ekstra slaapplek met 4 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n binnebraai, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kroegarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite kan gaste op die stoep ontspan, by die vuurmaakplek braai en die rustige, natuurlike omgewing waardeer.

Vir 'n ware Karoo-ervaring bied Hartsrust Karoo Lodge spesiale veldmiddagetes of wildritte wat direk met die gasheer gereël kan word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

7

7 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • R353, Stinkfontein 7, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 500
per nag, vir 17 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 500
per nag, vir 17 mense
Vanaf
R 12 500
per nag, vir 17 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R353, Stinkfontein 7, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7113f237938657a1af059318948d6bb485fc2d5cbf3a997cafcc770d05a12e2f0785df01cec83e29d41a0a69a80969ff8cbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag, vir 17 mense R353 Stinkfontein 7 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.648656149093 21.977419977532
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang