Hartz View Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Korhaan Crescent, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hartz View Guest House is in die hartjie van die dorp Hartswater geleë.
Die gastehuis bied verblyf in 4 smaakvol versierde en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle kamers het lugversorging en TV's met sekere DStv-kanale.
Gaste kan gebruik maak van die vermaakarea met 'n lapa en 'n swembad. Veilige parkeerplek word onder skadunette voorsien. Wasgoedgeriewe is gedurende weeksdae beskikbaar.
Hartswater is 'n landboudorp in die Phokwanerivier, 'n klein sytak van die Hartsrivier, sowat 23 km suid van Taung en 36 km noord van Warrenton.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 32 Korhaan Crescent, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Gaste dink Hartz View Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Korhaan Crescent, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang