Successfully reported
+18

Haus Michau - Jacuzzi Suite 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Michau Street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Haus Michau - Jacuzzi Suite 1 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Strand. Hierdie luukse suite bied 'n kuswegbreek net 'n entjie vanaf Valsbaai se langste strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en is het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid met lugversorging het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n eetarea en verder na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is ook 'n privaat warmbad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Strand bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos rustige strandwandelings, wynproe en gholfspeel. Gaste kan ook die natuur verken. Nabygeleë wingerde bied van Suid-Afrika se beste wyne, terwyl plaaslike boeremarkte vars produkte en boetiekgoedere verskaf. Verder is daar skilderagtige gholfbane, fynbosroetes en toegang tot die Tuinroete.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

David Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 44 Michau Street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Haus Michau - Jacuzzi Suite 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 920
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 920
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Michau Street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa869998c572ad0d11ba2609fa88fb43464d4dba3b1ed94252c1985eea81b65dc7a1e2052ce308e8f00d4a7e8cc49289eb615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 44 Michau Street Majestic Flats 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118972 18.830087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang