Haus Michau - Jacuzzi Suite 2
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Michau Street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Haus Michau - Jacuzzi Suite 2 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Strand en bied 'n kuswegbreek net 'n entjie vanaf Valsbaai se langste strand.
Hierdie luukse woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n eetarea en verder na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Verder is daar 'n privaat warmbad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Strand bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos rustige strandwandelings, wynproe en gholfspeel. Gaste kan ook die natuur verken. Nabygeleë wingerde bied van Suid-Afrika se beste wyne, terwyl plaaslike boeremarkte vars produkte en boetiekgoedere verskaf. Verder is daar skilderagtige gholfbane, fynbosroetes en toegang tot die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
David Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 44 Michau Street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Michau Street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang