Successfully reported

Haus Muller

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige plekkie. Wat 'n oulike plek en die ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Heerlik ontspan en alles geniet. Fantastiese ontbyt. Alles keurig en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Heerlik gebly en gekuier. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt is uit die boonste rakke. Heerlike warm water en beddens. Stort is 'n probleem, want die water loop in die badkamer in. (Dalk 'n rand voor die stort bou?).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Wonderful. Highly recommended. Stunning location and hotel. Beautiful rooms and surroundings. Breakfast was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Highly recommended! Friendly welcome by the hostess, lovely and clean facilities, very comfortable accommodation, and our only negative was not being able to spend more time at this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Dit was rustig en netjies. Dit is baie netjies en mooi. Maar indien jy 'n groot voertuig soos 'n 4x4 ry, is parkeering binne 'n probleem. Die parkeering is meer vir motors en maak dit moeilik vir mense met groot voertuie, veral as jy uitgaan in die aand. As jy terugkom, is daar nie plek vir jou voertuig nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eugene
Haus Muller
Baie dankie vir jou resensie. So jammer jy het gesukkel om in te kom in die aand. Jong blommetyd gaan dit wild en gaste parkeer ongeskik en nie besef u het die probleem gehad, so jammer daaroor. Gewoonlik is ons nie so besig nie en daar is veilige parkering vir 11 kamers, alhoewel ons net 10 kamers verhuur en mense kan baie gemaklik parkeer. Volgende keer as u kom sal dit beter wees (behalwe in Aug).

Wils R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Geniet maar die ligging nie baie goed. Alles baie netjies en skoon, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker plek. Baie netjies. Ons verblyf was baie lekker gewees en het die lekkerste ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2023

Aangenaam, redelik netjies, maar is nie lief vir die hoofstraat nie. Mense raas op 'n Vrydagaand in die Hoofstraat, vloek mekaar en veral indien jy voor teen die straat slaap is dit baie onaangenaam. 'n Heerlike ontbyt het darem die gemoedere rustig gemaak!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Eugene
Haus Muller
So jammer u het die ervaring gehad. Die budgetkamer is juis 'n goedkoop kamer oor hy teen die hoofstraat is met voertuiggeraas en naweke 'n probleem kan wees. Ongelukkig was ons te vol om u te kon skuif na 'n beter en duurder kamer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdYnwrPbNIbwSGo9l0SmbFa6DSlK6FuRt1DY23TEdo1ZqmUAGeA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 7 Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.176734241287 18.893030617756
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang