Successfully reported

Haus Muller

Gastehuis
Family Room
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ’n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie en koffie- en teemaakgeriewe. In hierdie kamer kan gaste die straatgeraas van voertuie hoor. Die kamer het 'n privaat ingang en dis buite die gastehuis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Aandete en bed en ontbyt kan teen 'n ekstra koste en met vooraf reëlings voorsien word.

Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Queen Room
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie is nuwe kamers wat ons gebou het wat pragtig en modern is. Agter in die tuin, ver weg van straat geraas. Badkamers het inloop storte, die kamers het ook elkeen sy eie stoep. Dstv, wifi en Netflix in die kamers.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Aandete en bed en ontbyt kan teen 'n ekstra koste en met vooraf reëlings voorsien word.

Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Haus Miller King Room
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 240
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is baie gerieflik met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die moderne badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook DStv, Netflix, WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek. Die kamer het 'n privaat ingang buite die gastehuis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Aandete en bed en ontbyt kan teen 'n ekstra koste en met vooraf reëlings voorsien word.

Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
King or Twin Room
Vanaf R2 990
R 2 990 R 2 392
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie is ons beste kamer in Haus Műller. Kamers word daagliks gediens. Vol dstv, moderne badkamer, wifi, veilige parkering is als wat hy ook bied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Aandete en bed en ontbyt kan teen 'n ekstra koste en met vooraf reëlings voorsien word.

Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdYnwrPbNIbwSGo9l0SmbFa6DSlK6FuRt1DY23TEdo1ZqmUAGeA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 7 Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.176734241287 18.893030617756
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang