Successfully reported
+30

Haven at Casa Esda

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Tulip Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Haven at Casa Esda is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op dieselfde eiendom as twee ander vakansie-eenhede in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusdorp kan geniet.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea beskik oor 'n slaapbank vir 2 kinders, gemaklike sitplek en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met sitplek en 'n draagbare braai geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die strand is ongeveer 650 m weg, terwyl ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante naby is. Aktiwiteite sluit in 'n waterpark, swem, branderplankry, visvang, kajak en fietsry.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ligging

  • 5 Tulip Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Tulip Avenue, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23fbde2f0daaa8be0a5d2243e2be139e5adc08161b60641e2962145b8f71ce0207c3857ba5eeafd45067dcdf53f7ff1bd449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 5 Tulip Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0434353 24.9242812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang