Haven at Sea
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 360 Von Baumbach Ave, Glenmore Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Haven at Sea is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Glenmore Beach, Port Edward. Dit bied 'n rustige kuswegbreek en Glenmore Beach is bekend vir sy natuurlike skoonheid.
Verblyf word in 2 pragtige kothuise gebied. Elke kothuis het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die hoofslaapkamer het 'n TV met rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.
Elke kothuis het 'n dek met braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 360 Von Baumbach Ave, Glenmore Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Haven at Sea het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 360 Von Baumbach Ave, Glenmore Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang