Successfully reported
+15

Haven Hideaway

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Coke Street, West Park, Pretoria, 0183, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Haven Hideaway is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in West Park, Pretoria, en bied slaapplek vir 3 gaste.

Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n enkelmatras beskikbaar vir 'n ekstra persoon in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n werkslessenaar, gemaklike sitplek en 'n TV.

Die eiendom is gerieflik geleë naby Family Spar (sluit om 20:00), Fonteine, die Voortrekkermonument, Tshwane Universiteit van Pretoria, en is minder as 10 km van Menlyn af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mpucuko Ezekiel
Armstrong ...

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 23 Coke Street, West Park, Pretoria, 0183, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Coke Street, West Park, Pretoria, 0183, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf12449f1a20f0a6aeac6d7dfb14997170450c4f9cc560449de046140130831e239ef1c2528eb25cd8f94ac7a1d1edc247bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 23 Coke Street West Park 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.7570477 28.1315687
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang