Haven on Glen
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Koppie Avenue, 81 Glen Regal, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Haven on Glen is in 'n veilige kompleks in Kempton Park geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Hierdie ruim huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei in 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite kan gaste 'n welige tuin en 'n braai-area geniet, perfek vir ontspannende middae. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Harvest en Glen Balad Mall 2.1 km weg, terwyl Avion Gholfpark 2.7 km vanaf die eiendom is. OR Tambo Internasionale Lughawe en die Rhodesfield Gautrain-stasie is slegs 6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 106 Koppie Avenue, 81 Glen Regal, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Koppie Avenue, 81 Glen Regal, Kempton Park, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang