Successfully reported

Havenwood

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marshell L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great stay! One of the best stays I've ever had! Wonderful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Dankie Marshell. Ons waardeer jou mooi (review).

Corné S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het net deurgerug van die kus af. Die verblyf was heel op standaard. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Will come back if I go to this area. Nice friendly owner and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenelde B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable, clean and neat. Comfortable, clean little place. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Thanks for the nice review. Looking forward to your next visit.

Julius J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig skoon. Baie oulike gasheer, plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom hier.

Johann K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Sal dit beslis weer gebruik. Die plek is baie netjies, goed geleë en die gasheer is baie behulpsaam. Alles was in plek met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Baie dankie vir jou resensie. Jy is altyd welkom hier by ons.

Stella D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik en rustig. Pragtige plekkie. Regte oase na 'n lang reis. Baie gasvry en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Dankie vir resensie

Eugene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekker plek om af te saal en te rus. Plek is vreeslik netjies, skoon en aangenaam. Gasheer was uit boonste rakke en baie behulpsaam, het mens laat welkom voel vanaf die eerste ontmoeting. Sal beslis weer Havenwood bespreek as ons Vryheid toe gaan. Dankie oom Sybrand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Dankie julle vir die mooi review, ten spyte van die water. Ek waardeer dit.

4th Generation Forensics C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

A true haven for any traveler, and a home away from home. Our stay at Havenwood Airbnb in Vryheid was truly delightful. The self-catering unit, with its private entrance, was a haven of comfort and convenience. The hospitality extended by the host was exceptional, making us feel welcomed and at ease from the moment we arrived. The accommodation was well-furnished and could comfortably house up to 4 adults and 2 children. The bedrooms were cosy with queen-size beds, and the shared bathroom was fitted with a modern shower. The host’s attention to detail was evident in the provision of fresh linen and bath towels. He was willing to wait for us as we arrived at 22h30!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Thank you for the nice review. We appreciate it and look forward to your next stay.

Adri A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Definitief waarde vir geld en baie netjies. Ons het baie lekker gebly, die gasheer was baie tegemoetkomend met ons laat aankoms en het ons dadelik welkom laat voel. Baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sybrand
Havenwood
Baie dankie. Ek waardeer die terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Afrikaner Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a3367800bf34b12ea8585cf4ac8504ad1e2605c86945b53ced1df24669b00b0051203ddb9ea04e71a6c242f17c5f7b8f51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 18 Afrikaner Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -27.778486713298 30.777999968268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang