Successfully reported

Hawe Teen die Voet van die Berg

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
3.5
Caren C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Pragtige ligging teen die berg, nuut en skoon. Die verblyf was pragtig, nuut, netjies en skoon. Baie rustige omgewing en pragtig so teen die berg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janke
Hawe Teen die Voet van die Berg
Baie dankie vir jou mooi resensie.

Louise F
Kort verblyf
3.0
Sep 2025

Ons was daar vir werk. Pragtige huisie, baie lekker gebly, maar ek vermoed die eienaar en haar gesin bly in die huis deur die week, so ongelukkig was die hoofslaapkamer se beddegoed vuil, die asblik was vol vuilgoed, die mongoose het deur sakke gekrap buite en die wêreld vol vullis gelos. Die skuifdeur op die stoep het nie 'n sleutel nie, so veiligheid is 'n probleem, aangesien die huisie nie in 'n estate is wat deur sekuriteit bewaar word nie. Daar was nie warm water in die kombuis om basiese goed uit te was nie. Die dishwasher was baie vuil, ook die stort. Die kussings is ook nie van die beste nie. Het al goedkoper plekke geslaap vir beter. Sorry oor dit, ek hoop julle kan iets vat hiervan en dit verbeter.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Janke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Bedford Estate, Kampersrus, 1371, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbffc38a44f2470e154f43e8c329a3ae2214099030abce48ad674c5fb841c351255c17fa83510a9bdd58ddac53523a509fbdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 97 Bedford Estate Kampersrus 1371 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.507877 30.894672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang