Successfully reported

Hawerland

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Clinton C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome stay, will be back. Awesome stay, the owners are super friendly and made us feel like family, will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anell J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Dit was 'n spontane besluit om weg te breek, en dit was die moeite werd. Ons het baie lekker gebly by Hawerland. Wat 'n ervaring, die gasvryheid was ongelooflik. Die diere is vriendelik. 'n Perfekte plek om af te skakel. Ons is definitief weer binnekort terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Die mooiste blomme op die plaas gesien. Die stilte was salig. Heerlik gekuier. Gaan definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nichelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Ons het die rustigheid geniet asook die natuur. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henny H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

An unique experience that will have you go back for more. Roedolla and Johan were amazing hosts. Real farm hospitality and unique creativity, mixed with the splendour of rock formations and veld. Quite an experience. It would be useful to add to the description that, despite the fact that there is no electricity, USB charging points are available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Rustig en stil. Ons is baie vriendelik ontvang en met moeite gehelp om die regte paaie te ry vir blomme kyk. Die kinders het die spasie baie geniet en ons kon heerlik langs 'n vuurtjie die stilte en natuur geniet. Baie dankie Hawerland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Adriaan V
1 nag
5.0
Jul 2023

Fantiese omgewing vir mense wat in natuur belangstel. Plantverskeidenheid vergelyk goed met Niewoudtville.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jess B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome. What a great place and even better hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roedolla
Hawerland
Baie dankie. Kom kuier gou weer.

Hilton P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Uitstekende waarde vir geld wanneer jy wil afskakel en wegkom van die gejaag. Hoogs aan te beveel. Roedolla en Johan laat jou tuis voel van die dag van aankoms. Vriendelik en behulpsaam met alles wat jy benodig. Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Regte 'mense' mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roedolla
Hawerland
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Roedolla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawerland Farm, Hawerland, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGzzZDs3do95n5PBQD1yrgic8KVRPZd31rt60da64RO0UVeMZGF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Hawerland Farm Hawerland 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.258548676441 18.692837655544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang