Successfully reported
+69

Hawklee Country House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Dargle Road, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hawklee Country House is in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë en bied gerieflike B&B- en selfsorgverblyf. Hawklee Country House het ook die eerste en enigste Bos Kombuis in KwaZulu-Natal se Middellande.

Die luukse kothuise wat deur die eienaar bestuur word, het elk 'n platskerm-TV, DStv, elektriese komberse, japonne en gasvryheidspakkette. Die grasdakkothuise skuil langs die oewer van die Leeurivier en bied 'n skouspelagtige rivieruitsig net 'n hanetreetjie vanaf die water. Hawklee bied ook selfsorgverblyf in die Rose Garden Kothuis. Gaste wat vir selfsorg verkies, kan óf ontbyt by hul kothuis laat aflewer óf dit in die Country House-eetkamer geniet en waar hulle kan ontspan en die rivier-uitsigte kan geniet terwyl hulle eet.

Gaste kan aktiwiteite soos wandelroetes langs die rivier geniet en hulself ook verkyk aan die voëllewe en die groototters wat in die rivier is. Daar is ook duikers, rooiribbokke, wilde katte, en selfs luiperds word soms op die perseel opgemerk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karien V
Saam met lewensmaat
5.0
Net lekker! Ons het heerlik gerus. Sal dit verseker aanbeveel!
Sep 2025
Wessel M
Gesin met tieners
5.0
Heerlike gasvryheid! Ons het daar gebly met ons wittebrood 18 jaar terug. Dit was spesiaal vir ons om weer terug te gaan. Alles is nou baie meer moder...
Sien meer
Jul 2025
Arthur F
Saam met vriende
5.0
Friendly and efficient hosts. Beautiful setting, cottages tastefully decorated. My wife and I booked accommodation for a group of thirt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Gerhard Marais G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! We had a truly wonderful stay. Lots of personal touches, great service all in a beautiful setting. Would have loved to stay ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ammi S
Saam met vriende
5.0
Die gasheer en gasvrou is buitengewoon gasvry en akkommoderend. Ons het heerlik gebly. Hawklee is geleë langs die Leeurivier en die geruis van die wat...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sean & Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 59 Dargle Road, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hawklee Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 560
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 560
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Dargle Road, Hawklee Country House, Fort Nottingham, 3290, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGKqRTfzQ4wrOUZtQyNJ19OJkJV1IpkNPPh2bv0PZqnyS12eK8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 59 Dargle Road Hawklee Country House 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.438628 29.936325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang