Successfully reported

Hayward's Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Bianca S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ontspannend. Baie lekker gebly, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing. The staff and owner are exceptionally helpful and friendly. We will definitely be returning for another stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie rustig en ontspannend. Baie netjiese plek en sal dit definitief aanbeveel vir 'n couples wat 'n wegbreek wil hê van die stad lewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Rustig, ontspannend, mooi. Ons het werklik 'n rustige, ontspanne ervaring gehad, en ek sal hierdie plek beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n gerieflike en aangename verblyf om Dinokeng te besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wiltrud F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Die chalet is baie mooi, maar het 'n bietjie opknapping nodig. Chalet 2 - die uitleg van die chalet is pragtig, maar dinge soos beddegoed is oud en het aandag nodig. Twee enkelbeddens teen mekaar geskuif, maar niks om die 'las' te versag nie. Die paslaken is dun en so klein dat jy halfpad deur die nag wakker word en besef jy slaap op die kaal matras. Die lakens en handdoeke is skoon, maar baie oud. Die uitleg van die oord en chalet is baie goed en ons het heerlik om die vuur gekuier saans. Op ons eie kampstoele.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Het lekker gebly. Baie lekker. Was net baie warm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2025

Lekker, maar padgeraas verdryf bosgeluide chalet 6. Kort onderhoud: geen warm water in kombuis, toaster stukkend, teëls gebroke by voordeur en stoep, beddegoed oud en dun, eetgerei stomp en nie dieselfde nie, 2 glase gekort, swembad vuil en dek val uitmekaar.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Frederik E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2025

Was relaxing. Views were very limited due to rain; however, overall the lodge needs maintenance. Broken and chipped tiles cut your feet, and a daily quick clean would be needed for the pricing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Helena N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2025

Heerlik rustig en stil. Net die aandag aan plek gee. Die verblyf kort aandag. Bank een poot af staan op baksteen. Bank leer geskeur op verskeie plekke. Stoep ceiling los van dak. Stoof, as mens voorste plaat aansit, kom regter agter plaat ook aan; albei bly op hoog, maak nie saak wat jy stel nie. Stort water stoot op, asook toilet.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lischia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jul 2025

Die bosveld is altyd lekker, maar as mens vir iets betaal, verwag jy waarde. Die plek kan so oulik wees, maar mens kan sien daar word nie meer liefde daar ingesit nie. Die aircon se battery was pap. Daar was net een dun kombers; ek het 'n ander een in die kas gekry met 'n vuil kol op. Die kombuisware pas nie eers bymekaar nie. Sal nie weer hier bly nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Haywardsvreugde, 775 JR, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0151, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZmUwODJjLTRiZTYtNDdkZS05MzU5LWJjNzEzMzIzZGQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Farm Haywardsvreugde, 775 JR Dinokeng Game Reserve 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.343541216791 28.379123210907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang