Successfully reported
+28

Hazenjacht Karoo Lifestyle

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hazenjacht Karoo Lifestyle is op 'n werkende plaas tussen Oudtshoorn en De Rust, op die N12.

Verblyf is in 3 stylvolle eenhede beskikbaar. Dié selfsorg-eenhede kan saam verhuur word vir groter groepe of families van 12. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea en ten volle toegeruste kombuis. Veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.

Op die plaas kan gaste lekker gaan stap en die natuurskoon bewonder of fietsry op een van die vele roetes in die nabye omgewing.

Ander doendinge sluit voëlkyk, visvang by die rivier, eetplekke in die dorp en wynproe in wat op versoek gereël kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Natasha T
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. It was absolutely amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Judith V
Saam met vriende
5.0
The best accommodation on this road trip! What you see is what you get. On my word! What a beautiful interior is A+ beautiful furniture...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Pierre V
Saam met lewensmaat
5.0
Kan beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Alles gehad wat ons nodig het.
Mei 2025
Alicia H
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Lekker rustig.
Mei 2025
Kinny Y
Saam met lewensmaat
5.0
Karoo ervaring. Netjies skoon en goed toegeruste selfsorg eenheid. Ons het die rustigheid van die plaasomgewing baie geniet.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hazenjacht Karoo Lifestyle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8K6BiVGeOuhM0GlfCP1jhr5OLl71Mykn8bAhf7cxdN4jLnTDNY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 Dysselsdorp off the N12 Hazenjacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562274622578 22.416107588402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang