Successfully reported
+121

Hazyview Cabanas

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hazyview Cabanas is 'n pragtige leefstyloord aan die oewer van die prentjiemooi Sabierivier waar grootwild volop is. Dit is ry-afstand vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin. Hazyview is 'n klein plaasdorpie in Mpumalanga wat vir piesangs bekend is en wêreldberoemd is vir die maklike toegang wat dit tot die magiese Panoramaroete bied.

'n Verskeidenheid eenhede word aangebied, losstaande eenhede en klein woonstelblokke is oor die oord versprei.

Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolf toegerus is. Elke sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die oord spog met topklas-geriewe, insluitend 'n rivierfront-dagspa, 'n avontuursentrum vir gaste wat opwinding soek en 'n restaurant en kroeg wat heerlike maaltye bedien. Daar is ook 'n aantal geriewe op die perseel wat geskik is vir alle ouderdomme en kindervermaak aanbied. Die gesinsvriendelike oord beloof 'n onvergeetlike bosvakansie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adel M
5.0
Flippen lekker! Was heerlik! Gaan beslis weer boek.
Aug 2025
Abraham D
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Was baie lekker. Baie aktiwiteite.
Jun 2024
Morne H
Gesin met tieners
4.4
Ek het vir die eerste keer besef dat 'n 5-ster-resensie nie 'n 5-ster-verblyf is nie. Ek het vir die eerste keer besef dat 'n 5-ster-resensie nie 'n 5...
Sien meer
Jun 2024
Paula M
Gesin met tieners
4.0
Aangenaam, maar ook stressvol. Ek het lekker gebly, maar die ontvangs was nie baie vriendelik nie. Met die inboek was daar 'n fout met die booking en ...
Sien meer
Aug 2024
Anina C
Gesin met klein kinders
4.0
Gemaklik en gerieflik. Netjiese ruim woonstelle. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 563

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Hazyview Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38511a900d471cf2ad72b46c09403703f16fb116a06eb7f0c8cfcaa9311492044e177d37d9518ea553955d32bbb0e4faf153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.034522596682 31.057257950306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang