Successfully reported
+121

Hazyview Cabanas

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie pragtige en ruim leefstyloord is geleë op die oewer van die skilderagtige Sabierivier in Big Game-land, en binne maklike ryafstand vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin. Hazyview is 'n klein plaasdorpie in Mpumalanga, bekend vir sy piesangbedryf en wêreldwyd bekend vir sy maklike toegang tot die magiese Panorama-roete.

'n Verskeidenheid eenhede, hetsy vrystaande of in klein woonstelblokke, is rondom die oord versprei.

Elke woonstel het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is ook 'n sitarea wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.

Die oord spog met topklasgeriewe, insluitend 'n rivierfront-dag-spa, 'n avontuursentrum vir die opwindingsoeker en; 'n restaurant en kroeg wat heerlike etes bedien. Boonop maak talle fasiliteite op die terrein voorsiening vir alle ouderdomme en sal kinders eindeloos vermaak. Hierdie gesinsvriendelike oord beloof 'n onvergeetlike bosvakansie vir almal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adel M
5.0
Flippen lekker! Was heerlik! Gaan beslis weer boek.
Aug 2025
Abraham D
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Was baie lekker. Baie aktiwiteite.
Jun 2024
Morne H
Gesin met tieners
4.4
Ek het vir die eerste keer besef dat 'n 5-ster-resensie nie 'n 5-ster-verblyf is nie. Ek het vir die eerste keer besef dat 'n 5-ster-resensie nie 'n 5...
Sien meer
Jun 2024
Paula M
Gesin met tieners
4.0
Aangenaam, maar ook stressvol. Ek het lekker gebly, maar die ontvangs was nie baie vriendelik nie. Met die inboek was daar 'n fout met die booking en ...
Sien meer
Aug 2024
Anina C
Gesin met klein kinders
4.0
Gemaklik en gerieflik. Netjiese ruim woonstelle. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 565

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Hazyview Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38511a900d471cf2ad72b46c09403703f16fb116a06eb7f0c8cfcaa9311492044e177d37d9518ea553955d32bbb0e4faf153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.034522596682 31.057257950306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang