Successfully reported
+18

Hazyview Glamping

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Bottelary Road, Koelenhoff, Stellenbosch, 7606, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hazyview Glamping bied gaste 'n onvergeetlike glampervaring op 'n plaas wat tussen Kaapstad en Stellenbosch geleë is. Hierdie unieke eiendom is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese ontsnapping uit die stad.

Gaste kan kies tussen 2 pragtig ingerigte, selfsorg permanente tente, elke tent is volledig gemeubileer en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe. Komplimentêre WiFi word voorsien.

Die plaas se sentrale ligging bied maklike toegang tot staptoere, wynproe, verskeie restaurante en staproetes vir diegene wat die area wil verken. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Angela Michelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Off Bottelary Road, Koelenhoff, Stellenbosch, 7606, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hazyview Glamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Bottelary Road, Koelenhoff, Stellenbosch, 7606, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99212ac0b2715d71ff1c03b538702b875afbe0684d86681f30662a86bce1724119e45f6b76efef8ae1a6d0311944412f89b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Off Bottelary Road Koelenhoff 7606 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.864385 18.795554
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang