Head Over Hills
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 22 Glen View Drive, Coney Glen, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R7 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Head Over Hills is 'n bekoorlike B&B op die rand van die bekende Knysnakoppe se kranse. Dit bied ruim en gerieflike verblyf wat ideaal vir gesinne, vriende en sakereisigers is.
Hierdie verblyf bied 8 oopplan-deluxe-kamers wat en suite is en elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of koninggrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Elke kamer het 'n kluis, lugversorging, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste kan elke oggend ontbt in die eetarea of op die dek geniet. Die eienaars het 'n wynkelder wat gaste kan verken en kan self 'n bottel uitsoek om saam met die a-la-carte-aandetes te geniet.
Daar is 'n randvloeiswembad wat met sonpanelee verhit word, 'n houtdek en 'n gelisensieerde kroeg.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 22 Glen View Drive, Coney Glen, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 22 Glen View Drive, Coney Glen, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang