Healboy's Self - Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Kruin Crescent, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Healboy's Self-Catering bied gemaklike akkommodasie in 'n ruim eenheid in Bonnievale, Wes-Kaap — ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot ses gaste en bestaan uit drie slaapkamers en twee badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed en 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir ses langs die kombuis is perfek vir gesinsmaaltye. Die sitarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi in.
Gaste kan ontspan op die ruim patio, wat ekstra buite-eetruimte bied — perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet. 'n Weber-braai word ook voorsien.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 52 Kruin Crescent, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Kruin Crescent, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang