Successfully reported

Heart of Eden

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Iwan V
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Ek wens ek kon permanent bly. Marlene was 'n fantastiese gasvrou. Ek het lekker gebly en die eenheid was skoon en netjies. Die bed was baie gemaklik en Marlene het uit haar pad gegaan om te verseker ek is gemaklik. Al waaroor ek spuit is, is dat my gesin nie saam met my daar was om dit te geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herschell H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tops sonder twyfel. Ongelooflik baie lekker! Sal dit enige tyd weer kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart of Eden
Dit was 'n plesier gewees om julle gasvrou te wees. Julle is 'n pragtige huisgesin. Julle is altyd welkom.

Johne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die verblyf is uitstekend! Die hot tub is 'n lekker bonus en baie ontspanne! Heart of Eden is 'n wow! Dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart of Eden
Beste Johne, dit was 'n plesier gewees om julle gasvrou te wees. Dankie vir die mooi woorde.

Lizelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Soos hierbo. Vriendelike ontvangs. Skoon, netjies en privaat. Baie mooi ingerig. Eienaar het baie moeite gedoen om die verblyf heerlik te maak. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart of Eden
Dit was 'n plesier om julle te hê by ons plek. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Leslie H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Great stay, friendly host. Exceptional value for money. Awesome bedding, great shower, super clean, all the appliances you need, fast WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart of Eden
Good day Leslie, Thank you for your kind words and the review. It was a pleasure hosting you. Keep well, Marlene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Prins Vincent Close, George Central, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35d2f82438f29cf8ef685f49925829415aac4a6dd0c005db2252aa71b5a451a4ce8062ecba5729bd900907e29be9b62e9f4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 5 Prins Vincent Close George Central 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9653535 22.4625128
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang