Successfully reported
+36

Heart of Eden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Prins Vincent Close, George Central, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Heart of Eden is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van George, wat akkommodasie bied vir tot 5 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Gaste het toegang tot 'n lieflike buite-area met sitplek, 'n braai-area, 'n plonspoel en 'n houtvuur-warmbad, perfek om te ontspan en kwaliteit tyd saam deur te bring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Shaun G
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Uitstekend! Sal definitief weer daar bly.
Okt 2025
Iwan V
5.0
Ek wens ek kon permanent bly. Marlene was 'n fantastiese gasvrou. Ek het lekker gebly en die eenheid was skoon en netjies. Die bed was baie gemaklik e...
Sien meer
Sep 2025
Herschell H
Saam met lewensmaat
5.0
Tops sonder twyfel. Ongelooflik baie lekker! Sal dit enige tyd weer kies.
Aug 2025
Johne P
Saam met vriende
5.0
Die verblyf is uitstekend! Die hot tub is 'n lekker bonus en baie ontspanne! Heart of Eden is 'n wow! Dit was heerlik!
Aug 2025
Lizelle K
Gesin met klein kinders
5.0
Soos hierbo. Vriendelike ontvangs. Skoon, netjies en privaat. Baie mooi ingerig. Eienaar het baie moeite gedoen om die verblyf heerlik te maak. Sal be...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 5 Prins Vincent Close, George Central, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heart of Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Prins Vincent Close, George Central, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35d2f82438f29cf8ef685f49925829415aac4a6dd0c005db2252aa71b5a451a4ce8062ecba5729bd900907e29be9b62e9f4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 5 Prins Vincent Close George Central 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9653535 22.4625128
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang