Successfully reported

Hearts Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lorenzo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Dit was baie lekker en gerieflik. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cozy, clean, very welcoming. Lovely and cozy. Close to city centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfect for an overnight stay. What a lovely place, clean and everything you need is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Bobaas akkommodasie. Alles is pynlik netjies en skoon. Selfs die skottelgoedlappe en sponsie is splinternuut. Die bed is gemaklik met genoeg komberse. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. My motor is reg voor die deur geparkeer, wat gemoedsrus gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Gemaklik sonder issues. Skoon en netjies, voel welkom, sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome diens. Dankie. Yip, ons het lekker gebly. Kairi is awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thania Eilerd-nel E
1 nag
5.0
Jun 2025

Heerlik! Ons het baie lekker gebly, dit is 'n baie goed ingerigte woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie netjies, absolute waarde vir geld! Ons het net een aand oorgeslaap, maar het baie lekker gebly. Die plekkie is pragtig uitgerus, baie netjies en skoon, en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker breuk op lang pad van die see af. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Rustig. Dit was netjies en rustig. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kairi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Sinovich Avenue, Carters Glen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39b63fa4b93dbd83bddf07679e5b9be918ed606f0bc8c548c6ec8cc4986c8fb6bf9672ecdbdf99eb7b118c713dd549449866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 6 Sinovich Avenue Carters Glen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.748240551903 24.729983389584
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang