Heath Villa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Cape Road, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R749 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heath Villa bied selfsorgwoonstelle op die gasheer se perseel in Mill Park in Gqeberha. Die eiendom is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede en geriewe kan verken.
Die woonstelle het privaat ingange en bestaan uit oopplan-leefarea. Die eenhede is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamers is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Boonop bevat die eenhede ook 'n platskerm-TV. Twee van die eenhede spog met 'n houtkaggel. Gaste het toegang tot die gasheer se seisoenale swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor op die perseel.
Die eiendom is naby Port Elizabeth Gholfklub, winkels, restaurante, binne 5 km vanaf die lughawe en ander geriewe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lindie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 92 Cape Road, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Heath Villa het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Cape Road, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang