Successfully reported
+35

Heath Villa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Cape Road, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R749 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heath Villa bied 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Mill Park in Gqeberha. Die eiendom is die ideale basis vanwaar die besienswaardighede en geriewe ontdek kan word.

Die woonstelle het privaat ingange en bied oopplan-verblyf. Die eenhede het elk 'n dubbelbed en die badkamer het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenhede het ook elk 'n platskerm-TV en twee van die eenheid het 'n kaggel. Gaste het toegang tot die gasheer se seisoenale swembad, en braaigeriewe. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.

Die eiendom is naby die Port Elizabeth Gholfklub, winkels en restaurante, en dit is 5 km van die lughawe en ander geriewe af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilma D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. The stay at Heath Villa was awesome. Friendly owners. Quiet environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Peter E
Saam met lewensmaat
5.0
Alles rondom ons verblyf was uitstekend. Niks was te veel moeite nie! Heerlik gebly met uitstekende gasvryheid. Sal beslis weer by Heath Villa wil oor...
Sien meer
Mei 2025
Rushdah S
Gesin met tieners
5.0
Very. My stay was perfectly located to Grey High School where my son was playing rugby. It was conveniently located to the school, shop...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Willem S
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Ja, baie vriendelike diens.
Mei 2025
Anita S
Saam met lewensmaat
5.0
Very highly recommended. Absolutely 5 star treatment. Absolutely fantastic! The hostess is tremendous! The rooms are beautiful and abso...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 92 Cape Road, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Heath Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 749
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 749
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 749
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Cape Road, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7c17552b9a37e6c59ad3a3dac8ba46c6c601e456a09230ba00fd486121e1f614deaa62268dac808686ec0cbf91df065970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R749 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 92 Cape Road Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.959746954218 25.598053593848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang