Heathercreek Holiday Accommodation
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Kameeldoring Close, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Heathercreek Vakansie Akkommodasie is sentraal geleë in George, tussen die gholfbane, met berguitsigte en 'n klein riviertjie wat agter die eiendom vloei. Die eienaars woon op die perseel, maar die eenheid het 'n privaat ingang vir gaste se privaatheid. Die eenheid is volledig selfsorg.
Dit bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Hierdie slaapkamer het 'n balkon en 'n sitarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Gaste het toegang tot basiese selfsorggeriewe soos 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n gasbraai.
Die eenheid beskik ook oor 'n slim-TV, 'n toegewyde werkspasie, gratis WiFi en veilige parkering op die perseel. Gaste het ook toegang tot 'n klein privaat tuin en swembadarea.
Die eiendom is aan die einde van 'n doodloopstraat, binne loopafstand van 'n winkelsentrum, wat 'n rustige en gerieflike verblyf bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 25 Kameeldoring Close, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Kameeldoring Close, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang