Successfully reported
+13

Heaven & Earth Self-catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Geluk Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heaven & Earth Selfsorg Akkommodasie bied gemaklike kamers in 'n silo op 'n plaas 1.5 km buite Kroonstad en die N1.

Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl Earth ingerig is met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit in 'n klein yskas, mikrogolfoond, ketel, borde, koffiebekers, glase en eetgerei.

Melk, koffie, tee en beskuit is ingesluit, en braaigeriewe is beskikbaar. Met 'n rustige plaasomgewing en unieke silo-styl akkommodasie, bied Heaven & Earth Selfsorg Akkommodasie 'n ontspannende wegbreek net minute van Kroonstad. Ideale oornagplek vir langafstandreisigers. Ruim area beskikbaar om karavane of boswaens te parkeer. Kragpunte is beskikbaar vir karavane.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsa-mari B
Gesin met klein kinders
5.0
Friendly, safe and feels like home. We really enjoyed our stay. It felt like home with all the farm animal sounds. Safe and friendly pe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Albertus H
Saam met lewensmaat
5.0
Jean en Danie is fantastiese gashere en die gehalte van die verblyf is uitstekend. Sien sterre.
Mei 2025
Morne J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Wonderlik! Dit was uitstekend! Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Stil, rustig en 'n moet. Die gasvrou is perfek.
Mrt 2025
Danieka O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Het baie lekker gebly, mooi en lekker in die natuur op die plot.
Mrt 2025
Ashley W
Saam met lewensmaat
5.0
Op pad vanaf O-Kaap na Gauteng en wou net oornag. Besonder lekker gebly. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang en gasheer en -vrou gaan uit hul pad om...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Eerste Geluk Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Heaven & Earth Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Geluk Farm, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA654f7961908b9fc515b1c8798f69c436fb309de658744af4db51a6cd4e7e7b37a71ece52e62f2cfb24aec3e6f0e7dd687667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Eerste Geluk Farm Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.649456229515 27.269851735756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang