Heaven Scent
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 White Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heaven Scent is 'n bekoorlike eenheid in Betty's Bay en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die oopplan-eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die binnekant spog met 'n skoon, moderne estetika wat die kusomgewing komplementeer.
Bykomende meubels sluit in 'n rusbank, 'n TV met toegang tot YouTube en persoonlike Netflix-rekeninge, 'n tafel, stoele, 'n tuinsambreel, 'n koffiestasie en 'n mikrogolfoond. Die eiendom het 'n privaat ingang en is rookvry. Die ingang van die kamer is aan die kant van die eiendom.
Betty's Bay is 'n kusdorpie tussen berge en die Atlantiese Oseaan. Besienswaardighede sluit in die Stony Point-pikkewynkolonie en Harold Porter-tuine, met inheemse flora, watervalle en staproetes. Plaaslike restaurante en kafees is beskikbaar in Betty's Bay, met meer opsies in Kleinmond en Pringle Bay.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 53 White Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 White Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang