Heaven
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Farm Lekkery 290 Portion 2, The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heaven is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die plaas Lekkerkry net 22 km vanaf Plettenbergbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.
Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 2 banke en 'n stoep wat 'n uitsig oor die boomryke omgewing bied. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n etensarea, 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het gemaklike banke en 'n verwarmer.
Gaste kan die uitsig oor die plaas vanaf die stoep geniet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en toegeruste gimnasium. Hierdie eenheid is naby verskeie wynplase, restaurante en rivier-avonture. Daar is veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- N2, Farm Lekkery 290 Portion 2, The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Heaven het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Farm Lekkery 290 Portion 2, The Crags, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang