Successfully reported
+116

Heavenly BlueStar Villa

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Seekat Street, Tergniet, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heavenly BlueStar Villa is 'n Grieks-geïnspireerde strandvilla wat luukse selfsorgverblyf bied. Dit is op 'n heuwel wat na die see front in Tergniet, naby Groot-Brakrivier, in die pragtige Tuinroete geleë.

Verblyf word in 7 eenhede gebied. Elke eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n balkon met pragtige uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gastehuis bied 'n sonstoep, braaigeriewe, en konferensiegeriewe waar 12 tot 24 afgevaardigdes kan sit. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 45 Seekat Street, Tergniet, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heavenly BlueStar Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Seekat Street, Tergniet, Groot Brak Rivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5c272ef2316894468e50a96676fd68c7ec236e57a5dcc5d951ecd7bef77a0f1978a235df58b5bce17df29c7dc03952a0977?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 45 Seekat Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.064746453539 22.19439135582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang